Home

Welkom!

Van allerhande lekker maniere om iets nuut te leer, is werkkaarte invul nou nie altyd die opwindendste ding om te doen nie. Die hoop is dat Jou Ou Slimmie-werkkaarte boekwerk ‘n bietjie lekkerder en interessanter sal maak. Die fokus val hoofsaaklik op laerskoolwerk.

Jou Ou Slimmie is nog in sy babaskoene, enige idees, voorstelle ens is baie welkom!

Kliek hier om na die Afrikaanse pakkette te kyk en hier vir wiskunde-pakkette.

AANKOPE KAN OP 3 MANIERE GEDOEN WORD:
‘n Splinternuwe aanlyn-winkel het pas sy deure oopgemaak! Jy is welkom om direk van daar aankope te doen. Die produkte kan dadelik afgelaai word.

Vul die aanlyn-bestelvorm vorm in, druk “submit” waarna ek jou bestelling per e-pos sal bevestig.

Bestellings kan ook via e-pos gedoen word. Stuur e-pos na jou.ou.slimmie@gmail.com of vul die kontakvorm in.




NOTA: WordPress.com plaas van tyd tot tyd advertensies op hierdie webwerf.

Create your website with WordPress.com
Spring weg